Koelkop
Koelkop
活動訊息
內容簡介
Dis nie net op die sportveld wat ons oorwinnings wil behaal nie. In ons persoonlike lewens, ons huisgesinne, ons gesondheid en ons werk is daar elke dag uitdagings wat ons die hoof moet bied. As jy dink soos 'n slagoffer - dan is jy een. As jy egter kan leer om te dink soos 'n oorwinnaar - dan word jy een. Sukses is immers nie 'n resultaat op 'n telbord nie. Sukses is 'n manier van lewe.In Koelkop bespreek Jannie twintig aspekte van die denkwyse van 'n kampioen. Dalk is jy moedeloos omdat jy alles in jou vermo禱 doen om beter te word, maar jy bly jouself vasloop in 'n muur. Lees gerus Koelkop - dalk gee dit jou kans om terug te staan en anders te kyk na hierdie "muur" voor jou en wie weet - dalk sien jy die deur raak! Die lewe is nie veronderstel om 'n geveg te wees nie. Die lewe kan 'n avontuur te wees waar jy elke dag iets nuuts ontdek en nuwe dinge bemeester!Jannie Putter is ʼn Sportsielkundige en motiveringspreker. Hy was die "mental coach" van die Blou Bulle rugbyspan vanaf 2006 tot 2010. Hy was die "mental coach" van die Goue Leeus rugbyspan vanaf 2015 tot 2019. Hy is die "mental coach"van Orlando Pirates sokkerspan vanaf 2019. Hy werk met verskeie internasionale atlete in 'n verskeidendheid van sportsoorte. Hy is 'n gereelde stem op radio en televisie en doen uitstekende werk in maatskappye rakende aspekte soos spanwerk, leierskap en innovering. Hyself was 'n provinsiale en nasionale sportman en het 'n honneursgraad in Sielkunde sowel as Sportwetenskap en 'n Meestersgraad in Sportsielkunde. Hy is ook die skrywer van 'n topverkoper boek: Wenplan vir die lewe en 'n onlangse boek uit sy pen wat groot aandag geniet is: "The Sport Coach - the psychology behind coaching"
配送方式
-
台灣
- 國內宅配:本島、離島
-
到店取貨:
不限金額免運費
-
海外
- 國際快遞:全球
-
港澳店取:
訂購/退換貨須知
加入金石堂 LINE 官方帳號『完成綁定』,隨時掌握出貨動態:
商品運送說明:
- 本公司所提供的產品配送區域範圍目前僅限台灣本島。注意!收件地址請勿為郵政信箱。
- 商品將由廠商透過貨運或是郵局寄送。消費者訂購之商品若無法送達,經電話或 E-mail無法聯繫逾三天者,本公司將取消該筆訂單,並且全額退款。
- 當廠商出貨後,您會收到E-mail出貨通知,您也可透過【訂單查詢】確認出貨情況。
- 產品顏色可能會因網頁呈現與拍攝關係產生色差,圖片僅供參考,商品依實際供貨樣式為準。
- 如果是大型商品(如:傢俱、床墊、家電、運動器材等)及需安裝商品,請依商品頁面說明為主。訂單完成收款確認後,出貨廠商將會和您聯繫確認相關配送等細節。
- 偏遠地區、樓層費及其它加價費用,皆由廠商於約定配送時一併告知,廠商將保留出貨與否的權利。
提醒您!!
金石堂及銀行均不會請您操作ATM! 如接獲電話要求您前往ATM提款機,請不要聽從指示,以免受騙上當!
退換貨須知:
**提醒您,鑑賞期不等於試用期,退回商品須為全新狀態**
-
依據「消費者保護法」第19條及行政院消費者保護處公告之「通訊交易解除權合理例外情事適用準則」,以下商品購買後,除商品本身有瑕疵外,將不提供7天的猶豫期:
- 易於腐敗、保存期限較短或解約時即將逾期。(如:生鮮食品)
- 依消費者要求所為之客製化給付。(客製化商品)
- 報紙、期刊或雜誌。(含MOOK、外文雜誌)
- 經消費者拆封之影音商品或電腦軟體。
- 非以有形媒介提供之數位內容或一經提供即為完成之線上服務,經消費者事先同意始提供。(如:電子書、電子雜誌、下載版軟體、虛擬商品…等)
- 已拆封之個人衛生用品。(如:內衣褲、刮鬍刀、除毛刀…等)
- 若非上列種類商品,均享有到貨7天的猶豫期(含例假日)。
- 辦理退換貨時,商品(組合商品恕無法接受單獨退貨)必須是您收到商品時的原始狀態(包含商品本體、配件、贈品、保證書、所有附隨資料文件及原廠內外包裝…等),請勿直接使用原廠包裝寄送,或於原廠包裝上黏貼紙張或書寫文字。
- 退回商品若無法回復原狀,將請您負擔回復原狀所需費用,嚴重時將影響您的退貨權益。



商品評價